Oyo-dansgroep hou vertoning op 16 Februarie

Die Ombetja Yehinga Organisation, bekend as die Oyo-dansgroep gaan op 16 Februarie om sewe-uur die aand hul vertoning, ‘Alive?’ by die Franco-Namibiese Kulturele Sentrum aanbied. Toegang is gratis, maar donasies is welkom. Oyo se direkteur, Philipe Talavera, gesels met Kosmos 94.1 Nuus.