OVK in SA bekommerd oor opkoms van kiesers

Die Onafhanklike Verkiesingskommissie in Suid-Afrika werk hard om die logistiek af te handel voor Maandag se verkiesingsdag. Die OVK se hoofkiesbeampte, Sy Mamabolo, het sy kommer uitgespreek oor die opkoms van kiesers inaggenome die voorgestelde verkiesingsdatum. Mamabolo sê hulle berei voor op elke gebeurlikheid om te verseker dinge verloop glad.