OVK: 12 400 kandidate sal in Wes-Kaap meeding

Die Onafhanklike Verkiesingskommissie in die Wes-Kaap sê 12 400 kandidate sal in die komende plaaslike regeringsverkiesings om stemme in die provinsie meeding. Die OVK sê hy het ook daarin geslaag om alle groot struikelblokke uit die weg te ruim en sê hy is gereed om die 1ste November-verkiesing suksesvol aan te bied. Ons Kaapse korrespondent, Fritz Platt ..