Ovaherero uit Botswana herdenk repatriasie

Sowat 700 Ovaherero-gemeenskapslede wat die 28ste herdenking van hul repatriasie uit Botswana herdenk het, is ontevrede oor hul burgerskap deur registrasie. As afstammelinge van die Ovaherero wat teen die Duitse koloniale magte geveg het, meen hulle hulle moet Namibiese burgerskap deur herkoms verkry. Hulle het by Gam naby Tsumkwe byeengekom om hul repatriasie uit Botswana op 28 April 1993 herdenk. Phanuel Kapama verduidelik.


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *