OUTA sê regeringsrekord verduidelik nie ramptoestand nie

Die Organisasie teen Belastingmisbruik in Suid-Afrika sê regeringsrekords dui aan sommige van die mense met wie beraadslaag is oor die energieramptoestand, het nie die verklaring goedgekeur nie. Die regsprojek-bestuurder van die OUTA, Brendan Slade, sê die rekords verduidelik nie hoekom ‘n ramptoestand verklaar is nie. Slade sê hulle daag die besluit nou in die hof uit: