Oupa help ‘n hele dorp

‘n Klein knoffelmaatskappy in Murraysburg is besig om broodnodige werksgeleenthede in die Sentrale Karoo te skep danksy befondsing van die Wes-Kaapse Departement van Landbou. Die maatskappy is deur Oscar Smut, oupa van die broers Craig en Ryan Newborn, gestig. Daniel Johnson van die departement sê die befondsing het gehelp om die dorp se waterstelsel te herstel terwyl knoffelboere werksgeleenthede verseker het vir diegene wat reeds ‘n geruime tyd vir die familie werk: