Otji, julle ligte is binnekort aan, sê Cenored

Inwoners van Otjiwarongo ervaar op die oomblik ‘n kragonderbreking, wat volgens berigte deur swaar reën gedurende die nag veroorsaak is. NamPower se tegnici werk op die oomblik aan die probleem wat hopelik, teen 11-uur vanoggend opgelos sal wees. Charlie Matengu, woordvoerder van Cenored, het meer.