Oshakati-hospitaal kry groot suurstoftenk

Die Namibiese gesondheidsminister, Kalumbi Shangula, het gesê die ministerie sal ‘n groot suurstoftenk van 13,5 ton by die Oshakati Intermediêre Hospitaal installeer wat toegewy is aan die Covid-19 isolasie- en behandelingseenheid, met ‘n kapasiteit van 80 beddens.  


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *