Osaka sê sy is trots oor haar standpunt

Die viermalige Grand Slam-kampioen, Naomi Osaka, het in trane uitgebars tydens haar eerste nuuskonferensie sedert die omstredenheid by die Franse Ope. ‘n Emosionele Osaka het by die Cincinnati-meesterstoernooi in Amerika gesê haar besluit om uit die Franse Ope te onttrek ná sy geweier het om met die media te praat en ook Wimbledon mis te loop weens haar geestesgesondheid, is iets wat sy vir haarself moes doen. Die 23-jarige sê sy is trots op haar standpunt in Parys: