Organiseerders sê Urban Cross was ‘n reuse-sukses

Die Prosperity Health Urban Cross-sportgeleentheid wat Saterdag by die Windhoekse skougronde plaasgevind het, word as deur die organiseerders as ‘n reuse-sukses beskou. Die spanne van die Namibiese fietsryers en driekamp-atlete wat by die Statebondspele in Birmingham, Engeland gaan deelneem, is ook daar bekend gemaak. Die organiseerder Roual Spangenberg maak die wenners van die Urban Cross bekend: