Opuwo landelike verkiesing op 2 Julie

Die herhaling van die verkiesing van die Opuwo landelike kiesafdeling se verteenwoordiger op die Kunene-streeksraad sal op 2 Julie plaasvind. Volgens die Verkiesingskommissie van Namibië verloop die voorbereiding van die verkiesing goed.