Opskorting van Mango-lisensie is absurd

Die Suid-Afrikaanse Kajuitbemanningsvereniging het die besluit deur die Lugdienslisensiëringsraad om die laekosteredery, Mango se lisensies terug te trek as absurd afgemaak. Die opskorting is vir ʼn tydperk van twee jaar geldig omdat die redery nie gelisensieerde dienste vir ʼn ononderbroke tydperk langer as 12-maande bedryf het nie. Mango is sedert Julie verlede jaar in sakeredding. Die woordvoerder van die vereniging, Zazi Nsibanyoni-Mugambi sê die raad se besluit is ongenaakbaar: