Opsies is beter vir DA, ANC meen kenner

Die Politieke Ontleder Daniel Silke sê ondanks die ANC se huismoles kan die regerende party in ‘n groot mate sy greep behou wat kiesers in die jongste tussenverkiesing weens die verdeelde opposisie aan hom besorg het. Dié opmerking spruit uit die goeie vertoning van die ANC in Woensdag se tussenverkiesings in ses provinsies. Silke sê méér keuses vir kiesers in Oktober se plaaslike verkiesing kan egter steeds die stemme vir sowel die ANC as die DA beïnvloed: