Opposisielede geïrriteerd met landbouminister se toespraak oor volksmoord

Die nasionale voorsitter van die Independent Patriots for Change, Brian Black, het gereageer op die Namibiese landbouminister, Calle Schlettwein, se toespraak vandag in die Nasionale Vergadering oor die Duitse volksmoord-ooreenkoms. Sommige lede van opposisiepartye was geïrriteerd met Schlettwein se aanmerkings. Black het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê verstaan waarom.