‘n Perfekte ruimte-raaisel: Die geheim van die Teleios sfeer.
Die ontdekking van ‘n perfekte sfeer wat in die Melkweg gloei, laat verskeie vrae ontstaan.‘n Onlangse ontdekking het sterrekundiges se verbeelding aangegryp: ’n Perfekte sfeer, genaamd Teleios, sweef in die Melkweg – ’n ligte borrel wat vaag in radiogolflengtes gloei. Anders as ander bekende supernova-oorblyfsels, is Teleios opvallend simmetries, iets wat byna nooit in die […]
Transvrou van Dublin het met haarself getrou in die eerste huwelik van sy soort
George Dunne van Drimnagh sê sy is trots daarop om die eerste persoon in Ierland te wees wat met haarself trou, en sy het aan joernaliste gesê sy hoop ander mense sal nou ook die moed hê om dieselfde te doen. “Die vervelige ou dae van mense wat met ander mense trou, is verby. Word […]
‘Ek sal nooit ophou nie’: Tom Cruise sal flieks maak al is hy 100 jaar oud
Goeie nuus vir Tom Cruise-aanhangers! Die bekende Hollywood-ster beplan om nog lank aan te hou flieks maak – selfs tot in sy 100’s. Cruise was onlangs besig met die promosietoer vir sy nuutste fliek, Mission: Impossible – The Final Reckoning, waarin hy vir die laaste keer die rol van Ethan Hunt vertolk. Tydens die New […]
3 076 ‘Smurfs’ kom bymekaar om wêreldrekord in Frankryk te verbeter
Op 19 Mei het ’n klein dorpie in Frankryk sy derde poging vir ’n Guinness Wêreldrekord suksesvol voltooi deur 3 076 mense wat as Smurfs aangetrek was, bymekaar te bring. Die dorpie Landerneau, in die Bretagne-streek van Frankryk, het al twee keer probeer om die wêreldrekord vir die meeste mense wat as Smurfs aangetrek is, […]
Ed Sheeran, Dave Grohl en John Mayer span saam vir F1 klankbaan
‘n Kragtige musikale alliansie is gevorm vir die opkomende F1-fliek se klankbaan. Ed Sheeran het aangekondig dat sy nuwe liedjie, Drive, nie net ’n solo-inspanning is nie, maar ’n samewerking met rocklegendes Dave Grohl en John Mayer. Grohl speel die tromme en Mayer verskaf die kitaarwerk op dié snit, wat op 27 Junie saam met […]
Mel B onthul onverwagte plek waar sy die Spice Girls se grootste treffer geskryf het
Mel B was in die badkamer toe sy in 1996 die Spice Girls se “Wannabe” gehelp skryf het. Die “Spice Up Your Life”-ster, gebore Melanie Brown, was op die 14 Mei-episode van The Tonight Show Starring Jimmy Fallon en het vertel dat sy die lirieke vir die groep se mees gewildste liedjie geskryf het terwyl sy op […]
Die Platlyf Suid-Afrikaanse gekko was ‘n ‘verlore’ spesie. Dit is weer gevind na 34 jaar
‘n Gekko wat vir 34 jaar nie gesien is nie, is onlangs herontdek in ‘n afgeleë kloof in Mpumalanga. Die Blyde Rondavel-platgekko is laas in 1991 waargeneem, waarna dit as moontlik uitgesterf beskou is – of selfs as twyfelagtig of verkeerd geïdentifiseer. Navorsers Darren Pietersen en John Davies van die Endangered Wildlife Trust is per […]
Nuwe Memoir deur Yusuf / Cat Stevens onthul sy spirituele reis en innerlike transformasie
Die legendariese sanger en liedjieskrywer Yusuf/Cat Stevens stel sy lang-verwagte memoir, Cat On The Road To Find Out, op 18 September vry. Die boek beloof om lesers op ’n diep persoonlike en geestelike reis te neem. Die memoir word beskryf as ’n sielsonthullende verhaal van ’n kunstenaar wat deur dekades van roem, selfondersoek en geloofsverandering […]
Nuwe horisonne vir John Wick: Regisseur beloof internasionale aksie in Deel 5
Die regisseur van John Wick, Chad Stahelski, het onlangs ‘n opwindende kykie gegee na wat aanhangers van John Wick: Chapter 5 kan verwag. Die film is tans in ontwikkeling, met Keanu Reeves wat na sy ikoniese rol terugkeer, ondanks sy skynbare dood in Chapter 4. In ‘n onderhoud met SlashFilm het Stahelski gedeel dat hy […]
China probeer troeteldiere se geluide in ‘n stem verander met KI-tegnologie
Het jy al ooit gewonder wat jou troeteldier probeer sê? Miskien het hulle meer kos nodig, of dalk staan daar ‘n vreemde man met briewe by die deur, of het klein Timmy in die put geval? Wie weet? Wel, danksy ‘n Chinese tegnologiemaatskappy, kan ons dalk die antwoord kry, aangesien hulle ondersoek instel oor of […]