Viagra kan dalk help om die risiko van Alzheimer te verlaag
Na ‘n dekade lange vrugtelose soektog vir medikasie wat kan help om Alzheimer te bekamp, het ‘n onwaarskynlike kandidaat sy kop uitgesteek, Viagra! Navorsers het gevind dat mans wat Viagra en soortgelyke medikasie neem 18% minder geneig is om later die vorm van demensie te ontwikkel in vergelyking met diegene wat nie die middels gebruik […]
Almal se musiek smaak verskil. Fungi-Pop?
‘n Studie het bevind dat klank ‘n fundamentele aspek van die omgewing en krities vir ekosisteme is. Navorsing het bevind dat plante klank beskou as ‘n meganiese stimulus wat die vloei van voedingstowwe kan aanmoedig, groei bevorder en hul immuunstelsels kan versterk. Nou, ‘n nuwe studie deur Flinders Universiteit in Suid-Australië dui daarop dat dieselfde waar […]
Die “flush your ex”-program
Maatskappy soek ou liefdesbriewe om in toiletpapier te omskep ’n Toiletpapiermaatskappy bied aan lede van die publiek die kans om ou liefdesbriewe van hul ekse vir Valentynsdag in herwonne toiletpapier te laat omskep. Die “flush your ex”-program sal ou liefdesbriewe in wit goud verander. “Pos vir ons daardie oorblywende liefdesbriewe wat spasie in jou sokkielaai […]
“krokodille” om grens te beveilig
Republikeinse verteenwoordiger Lauren Boebert van Colorado het reageer op ‘n Kaliforniese Demokratiese verteenwoordiger Robert Garcia se aansprake oor Donald Trump se grensbeleid en sê sy sal met graagte wetgewing onderteken wat “krokodille” insluit om die suidelike grens te beveilig. Tydens ‘n verhoor van die Huis se Binnelandse Veiligheidskomitee om die onlangse oplewing van migrante by […]
Inwoners ontstoke oor disko in katedraal
Ontstoke inwoners protesteer teen ‘n uitverkoopte stil disko by die Canterbury-katedraal omdat hulle voel dit is nie die plek vir ‘n sekulêre partytjie nie. Die beroemde katedraal, suidoos van Londen, sal ongeveer 750 mense elk vanaand en môreaand verwelkom vir die geleentheid met die 90’s as die tema. Bywoners gaan oorfone dra terwyl hul dans […]
Chuck Norris: “Ek weet wat die waarheid is rondom Bruce Lee se dood!”
Wanneer Chuck Norris iets oor Bruce Lee se dood moet verduidelik, lyk dit of hy soms bekommerd is oor al die valse gerugte. Chuck Norris vertel: “Bruce Lee het een aand met gewigte geoefen saam met Kareem Jabar, wat ‘n student van Bruce Lee was toe hy in Los Angeles gewoon het. Hy het swaar […]
Lees altyd die fynskrif
‘n Fransman wat ‘n model van die Eiffeltoring gebou het met meer as 700 000 vuurhoutjies, sê sy pogings is deur Guinness World Records verwerp. Dit het Richard Plaud (47) agt jaar en 4 200 uur geneem om 706 900 vuurhoutjies bymekaar te maak om die wêreld se hoogste struktuur van vuurhoutjies te bou, gemeet […]
Brittanje sien rooi na stelling dat tee en ‘n knippie sout sleutels tot ‘n perfekte koppie tee is
‘n Amerikaanse wetenskaplike het ‘n trans-Atlantiese storm in ‘n teepot ontketen deur Brittanje raad te gee oor haar gunsteling warm drankie. Bryn Mawr College se chemie-professor Michelle Francl sê een van die sleutels tot ‘n perfekte koppie tee is ‘n knippie sout. Die wenk is ingesluit in Francl se boek “Steeped: The Chemistry of Tea,” […]
Aussies boos oor transgender modelle
Aussies beloof om Bonds te boikot nadat die onderkleremaatskappy ‘n bebaarde, nie-binêre persoon gebruik het om een van hulle nuwe bikini’s bekend te stel. Die ikoniese Australiese onderklerehandelsmerk het twee nie-binêre modelle gebruik om sy US$18,99 (sowat N$360) ‘Retro Rib™ Seamless Tonal Hi Bikini’ as deel van sy Pride 2024-reeks te adverteer. Die versameling is […]
Alice Cooper is weer terug op die luggolwe met ‘n splinternuwe radioprogram
Alice Cooper se nuwe radioprogram getiteld “Alice’s Attic” is die 76 jarige skok-rocker se terugkeer na radio twee jaar nadat sy program ‘Nights with Alice Cooper’ geëindig het. Die ‘Poison’ sanger het saamgespan met Superadio om die program te skep wat van Maandae tot Donderdae op die lug is. In ‘n verklaring het Alice gesê: […]