Vrou gee sitkamerstel terug na 2 jaar

‘n Costco-klient het die perke van die kleinhandelaar se terugkeerbeleid getoets deur ‘n 2-jaar-oue sitbank terug te bring bloot omdat sy opgehou het om daarvan te hou. “Ek het net nie meer daarvan gehou nie. Ons hou nie meer van die kleur nie,” het die koper, Jackie Nguyen, in ‘n TikTok-video wat byna 3 miljoen keer gekyk […]

Read More

Die Oscar-toekennings voeg ‘n nuwe kategorie by vir die 2026 Oscars

Die Raad van Goewerneurs van die Academy of Motion Picture Arts and Sciences het ‘n nuwe Oscar-kategorie aangekondig, wat ingestel sal word vanaf die 98ste Oscar-toekennings in 2026. The Achievement in Casting Oscar sal die nuutste Oscar-toekenning wees wat by die gesogte aand gevoeg word sedert die bekendstelling van die Best Animated Feature Film-toekenning in […]

Read More

Viagra kan dalk help om die risiko van Alzheimer te verlaag

Na ‘n dekade lange vrugtelose soektog vir medikasie wat kan help om Alzheimer te bekamp, het ‘n onwaarskynlike kandidaat sy kop uitgesteek, Viagra! Navorsers het gevind dat mans wat Viagra en soortgelyke medikasie neem 18% minder geneig is om later die vorm van demensie te ontwikkel in vergelyking met diegene wat nie die middels gebruik […]

Read More

Almal se musiek smaak verskil. Fungi-Pop?

‘n Studie het bevind dat klank ‘n fundamentele aspek van die omgewing en krities vir ekosisteme is. Navorsing het bevind dat plante klank beskou as ‘n meganiese stimulus wat die vloei van voedingstowwe kan aanmoedig, groei bevorder en hul immuunstelsels kan versterk. Nou, ‘n nuwe studie deur Flinders Universiteit in Suid-Australië dui daarop dat dieselfde waar […]

Read More

Die “flush your ex”-program

Maatskappy soek ou liefdesbriewe om in toiletpapier te omskep ’n Toiletpapiermaatskappy bied aan lede van die publiek die kans om ou liefdesbriewe van hul ekse vir Valentynsdag in herwonne toiletpapier te laat omskep. Die “flush your ex”-program sal ou liefdesbriewe in wit goud verander. “Pos vir ons daardie oorblywende liefdesbriewe wat spasie in jou sokkielaai […]

Read More

“krokodille” om grens te beveilig

Republikeinse verteenwoordiger Lauren Boebert van Colorado het reageer op ‘n Kaliforniese Demokratiese verteenwoordiger Robert Garcia se aansprake oor Donald Trump se grensbeleid en sê sy sal met graagte wetgewing onderteken wat “krokodille” insluit om die suidelike grens te beveilig. Tydens ‘n verhoor van die Huis se Binnelandse Veiligheidskomitee om die onlangse oplewing van migrante by […]

Read More

Inwoners ontstoke oor disko in katedraal

Ontstoke inwoners protesteer teen ‘n uitverkoopte stil disko by die Canterbury-katedraal omdat hulle voel dit is nie die plek vir ‘n sekulêre partytjie nie. Die beroemde katedraal, suidoos van Londen, sal ongeveer 750 mense elk vanaand en môreaand verwelkom vir die geleentheid met die 90’s as die tema. Bywoners gaan oorfone dra terwyl hul dans […]

Read More

Chuck Norris: “Ek weet wat die waarheid is rondom Bruce Lee se dood!”

Wanneer Chuck Norris iets oor Bruce Lee se dood moet verduidelik, lyk dit of hy soms bekommerd is oor al die valse gerugte. Chuck Norris vertel: “Bruce Lee het een aand met gewigte geoefen saam met Kareem Jabar, wat ‘n student van Bruce Lee was toe hy in Los Angeles gewoon het. Hy het swaar […]

Read More

 Lees altyd die fynskrif

‘n Fransman wat ‘n model van die Eiffeltoring gebou het met meer as 700 000 vuurhoutjies, sê sy pogings is deur Guinness World Records verwerp. Dit het Richard Plaud (47) agt jaar en 4 200 uur geneem om 706 900 vuurhoutjies bymekaar te maak om die wêreld se hoogste struktuur van vuurhoutjies te bou, gemeet […]

Read More

Brittanje sien rooi na stelling dat tee en ‘n knippie sout sleutels tot ‘n perfekte koppie tee is

‘n Amerikaanse wetenskaplike het ‘n trans-Atlantiese storm in ‘n teepot ontketen deur Brittanje raad te gee oor haar gunsteling warm drankie. Bryn Mawr College se chemie-professor Michelle Francl sê een van die sleutels tot ‘n perfekte koppie tee is ‘n knippie sout. Die wenk is ingesluit in Francl se boek “Steeped: The Chemistry of Tea,” […]

Read More