87 jaar nie te oud vir alleen Mississippi-riviervaart in ‘n kanoo

’n Man van Tennessee het die oudste persoon geword om die lengte van die Mississippi-rivier te roei toe hy die reis van 87 dae op die ouderdom van 87 voltooi het. Dale “Grey Beard” Sanders het op sy 87ste verjaardag van Lake Itasca, Minnesota, vertrek en 87 dae later in Luling, Louisiana aangekom en die […]

Read More

Waar kom die woord skrikkeljaar vandaan?

Die skrikkel-deel kom uit die ou Nederlandse werkwoord schrikkelen wat “oorslaan, spring” beteken. Dus: As 22 Mei in ’n “normale” jaar op Maandag val, sal dit die volgende jaar op ’n Dinsdag val, en die volgende jaar op ’n Woensdag ens. Maar die vierde jaar is ’n skrikkeljaar, en dan sorg 29 Februarie daarvoor dat […]

Read More

Elton John kry sy eerse Emmie-toekenning

Elton John is die nuutste lid van die EGOT-klub. Die geliefde sanger en liedjieskrywer het pas ‘n toekenning vir die Uitstaande Live Variety Special by die 75ste jaarlikse Emmys gewen, wat sy versameling toekennings afrond om sy vyf-plus dekade-loopbaan te vier. Die musikant het EGOT-status bereik 37 jaar nadat hy sy eerste Grammy-oorwinning ontvang het, […]

Read More

Vrou speel sy is ‘n volwasse baba

‘n Vrou het erken dat sy ‘n allemintige N$5 500 per maand aan doeke bestee om haar leefstyl as ‘n voltydse volwasse baba te handhaaf. Sosiale media inhoudskepper Paigey Miller, van die Amerikaanse ooskus, begin elke dag deur in haar kot wakker te word. Ná haar doek omgeruil is, spandeer sy haar tyd om met […]

Read More

Sheryl Crow deel haar kommer oor kunsmatige intelligensie in haar nuwe liedjie ‘Evolution’

Sheryl Crow het die titelsnit van haar komende 11 de ateljee-album gedeel met die publiek, en sy erken sy vind dit ontstellend dat haar kinders moet grootword in ‘n wêreld wat oorheers word deur kunsmatige intelligensie wat gebruik word deur masjiene wat in staat is om take uit te voer wat menslike intelligensie vereis. Die […]

Read More

Ontmoet die crabeater-rob

Hierdie outjie kom van Antarktika en het die mees gespesialiseerde tande in die karnivoorwêreld. Jy mag dalk dink dat crabeater-robbe krap eet , hul Latynse naam is Lobodon carcinophaga, wat letterlik “crabeater” beteken. Maar hier is die wending in die draaiboek – hierdie robbe eet nie krap nie. Hulle eet krill. Hoe? Deur hul super-gespesialiseerde […]

Read More

Draaiboeke van Friends in asblik

Aanhangers van Amerikaanse TV-komedie Friends sal die kans kry om op oorspronklike draaiboeke van die trefferprogram op ’n veiling te bie – nadat hulle 25 jaar gelede in ’n asblik gevind is. Die draaiboeke vir The One With Ross’s Wedding Part I and II – twee van die bekendste episodes in die program se geskiedenis […]

Read More

Tieners verkies deesdae domfone.

In ‘n wêreld wat behep is met slimfone, kan dit dalk as ‘n verrassing kom dat ‘n groeiende aantal tieners deesdae domfone verkies. Die gestroopte, basiese toestelle wat ons ‘n dekade of twee terug gebruik het, maak ‘n terugkeer onder die jonger geslag. Tieners probeer glo om so onafhanklikheid van tegnologie te herwin. Met hul […]

Read More

‘n Straat word vernoem na David Bowie in Parys, Frankryk

Die “Rue David Bowie” is onthul op die ontslape ikoon se 77ste verjaardag. Jy kan die onthulling hieronder sien. Dit is geleë tussen twee moderne kantoorgeboue, insluitend die hoofkwartiere van die nuuspublikasies “Le Monde” en “L’Obs” en koppel aan “Avenue Pierre-Mendes-France” en sal aansluit by die toekomstige brug wat die laan verbind met die “Boulevard […]

Read More

Seldsame arend wat honderde jare laas in Wallis gesien is, laat kenners kop krap

Die Witstertarend, of Seearend, is op Rhodri Jones se plaas naby Gwynedd, gesien. Hierdie arende is al vir meer as 150 jaar as broeispesie uitgesterf en hierdie tipe is sedert die 16de eeu afwesig in Wallis. Die Witstertarende kan glo so lank as 90 cm wees. Anders as die Goue Arend, is die Witstertarend minder […]

Read More

websitesbetter