Kinders se vreugde toe sneeu-konvooi opdaag
‘n Chinese kommersiële vragmotormaatskappy het byna 30 000 Amerikaanse dollar spandeer om sneeu van die bevrore noordelike stad Harbin na ‘n spesiale behoefte-skool in die tropiese suidelike metropool Guangzhou te vervoer. Dit was Beijing Truck Home Information Technology se amptelike demonstrasielopie van hul verkoelde vragmotors, maar vir die bestuurders en personeel wat aan die geleentheid […]
Terug in nuus. Die jaar 2010: Man dood vir 30 jaar, familie gebruik pensioengeld
Hy was vermoedelik die oudste man in Tokio, maar toe amptenare Sogen Kato met sy 111de verjaardag wou gaan gelukwens, het hulle afgekom op sy geraamte wat in sy bed lê. Mnr. Kato is moontlik al 30 jaar vantevore dood, volgens die Japannese owerhede. Hulle het sy geraamte ontdek met onderklere en pajamas aan, bedek […]
Die mees absurd diëte!
1. Die ys dieet Vier koppies (een liter) ys per dag! Daar is geen ander dieet- of lewenstylveranderings nodig nie. Die liggaam se pogings om alles van yskoud tot liggaamstemperatuur te bring, kan ook bydra tot kalorieverbranding. Om ys te kou kan egter skadelik vir jou tande wees, en dit is onwaarskynlik dat hierdie dieet […]
Die Oklahoma-dorp wat dans vir 82 jaar verban het
Hoeveel Footloose-aanhangers weet die fliek is eintlik deur ‘n regte dorp geïnspireer? Elmore City, Oklahoma, het dans vanaf 1898 verbied in ‘n poging om die hoeveelheid alkohol wat verbruik word en die gepaardgaande dronk manewales te beheer. Skokkend genoeg sou die verbod eers in 1980 opgehef word nadat die dorp se hoërskoolleerlinge betoog het omdat […]
Oppenheimer maak skoonskip by BAFTAs
Cillian Murphy, wat die hoofrol speel as “die vader van die atoombom”, J Robert Oppenheimer, in die rolprent Oppenheimer, is by die Baftas aangewys as beste akteur – die eerste Ierse ster wat die toekenning wen– terwyl medespeler Robert Downey Jr. in die ondersteunende kategorie vereer is. Vir Christopher Nolan, die film se bekroonde Britse […]
Ridley Scott het ‘n ooreenkoms aangegaan om die Bee Gees se biografiese rolprent te regisseer
Na die Valentynsdag-vrystelling van die loket-sukses Bob Marley: “One Love”, is Paramount Pictures begeesterd om sy Bee Gees-biografie ‘n bietjie vinniger te laat beweeg as voorheen. Volgens die ateljee is die draaiboek nou voor Ridley Scott, en die regisseur het met die ateljee ooreengekom om dit as sy volgende film aan te pak. En wat […]
Die nabetragting van Valentynsdag….
Gelukkige Valentynsdag aan … myself! ‘n Opname het bevind dat ongeveer 4 persent van volwassenes van 30 en ouer vir hulself ‘n Valentynsdaggeskenk gekoop het, soos blomme, ‘n nagereg, ‘n bietjie klere, lekkergoed, ‘n beker, en dies meer. Dit blyk dat baie meer mense Valentynsdag vir hulself sê: “Ek is lief vir jou”! Self-geskenke is […]
Suid-Koreaanse wetenskaplikes ontwikkel volhoubare ‘vleisrys’
Van bredies tot kerries, baie van die gewildste alles-in-een maaltye sluit rys en beesvleis in. Wetenskaplikes in Korea het daarin geslaag om vleisselle in ryskorrels te kweek. Hulle beweer die afgryslike pienkerige ‘Frankenfood’ is bekostigbaar, smaaklik en omgewingsvriendelik. Sohyeon Park, van die Yonsei Universiteit, Suid-Korea, sê: ‘Stel jou voor dat jy al die voedingstowwe wat […]
Na 54 jaar kry sir Paul McCartney sy baskitaar terug
‘n Baskitaar wat deur sir Paul McCartney gekoop is voordat hy bekend geword het, is blykbaar aan die voormalige Beatle terugbesorg. ’n Wêreldwye soektog is van stapel gestuur na die vermiste instrument – wat McCartney in 1961 vir £30 gekoop het. Die kitaar, ‘n kenmerkende gevormde Höfner-bas, het in sy tyd by die Beatles sinoniem […]
Die son is op die punt om sy pole te draai
Jy voel die son brand jou vel meer as gewoonlik wanneer jy buite is. Die son het elke 11 jaar sy eie siklus wat genoem word die “Solar Maximum” en die “Solar Minimum”. Goeie nuus vir die wat auroras bekyk. Slegte nuus vir kommunikasiesatelliete. Elke 11 jaar gaan die son deur ‘n epiese transformasie waarin […]