Kunsmatige intelligensie kan gebruik word om enige  foto’s van jou wat aanlyn is, te identifiseer.

Ten spyte van tegnologiese vooruitgang, sal daar altyd ‘n argument wees oor of ons meer inligting kry as wat ons eintlik nodig het. Dis soos die beeldsoek-webwerf PimEyes, wat kunsmatige intelligensie gebruik om enige  foto’s van jou wat aanlyn is, te identifiseer. Dit word “die mees ontstellende KI-webwerf op die internet” genoem. Die manier waarop […]

Read More

8 April 2024 se totale sonsverduistering: Waar en wanneer?

Die totale sonsverduistering wat op Maandag 8 April 2024 gebeur sal vanaf ‘n suidwestelike tot ‘n noordoostelike rigting Noord-Amerika deurkruis en oor Mexiko, die Verenigde State en Kanada beweeg. Die totale sonsverduistering sal oor die suidelike Stille Oseaan begin. As die weer dit toelaat, is die eerste plek op die vasteland van Noord-Amerika wat dit […]

Read More

Maande later spoel haar beursie weer uit

Verbeel jou jy verloor jou beursie in die see, en maande later spoel dit weer uit! Maroela Media berig dis presies wat met Marcie Callawaert van ‘n afgeleë eiland naby Tofino, Brits-Kolombië aan die weskus van Kanada, gebeur het. Sy het met haar honde op die strand gaan stap en iets bekend in die opdrifsels […]

Read More

Die musiekgroep Kasabian deel nuwe euforiese enkelsnit getiteld “Call”

‘”Call” het ook ‘n epiese musiekvideo wat wys hoe ‘n foon uit ‘n vliegtuig val, wat in Albanië verfilm moes word om wettig te wees. Die snit verskyn op hul komende album, “Happenings”, wat vanjaar vrygestel sal word. Die “Club Foot” rockers Chris Edwards, Ian Matthews en Tim Carter kan nie wag om liedjies van […]

Read More

Afrikaans dans op my tong!

Voor jy dalk hond se gedagtes kry dat ek muisneste het en kattekwaad aanvang deur ‘n kat in die donker te knyp, kan ek die aap uit die mou laat dat jy nie hond haaraf gaan maak nie. Die kool is eenvoudig nie die sous werd nie, jy wil verniet die bobbejaan agter die bult […]

Read More

Hier is agt van die wêreld se vinnigste slange!

Die spoed van ‘n slang word op drie maniere gemeet: 1. Hoe vinnig die slang kan pik. 2. Hoe vinnig die slang kan seil. 3. Hoe vinnig die gif jou lewe kan neem. 8: Die swart mamba is Afrika se vinnigste slang. Grondspoed: 19,32 km/h. 7: Common death adder – Australië se slang wat die […]

Read More

Skooldrag kan kinders keer om genoeg oefening te kry

Skooldrag kan kinders keer om genoeg oefening te kry – en skole moet dit oorweeg om dit te herontwerp om stygende vetsug aan te pak, beweer wetenskaplikes. Aktiwiteite soos stap of fietsry skool toe, pousetydspeletjies en naskoolse buitelugspel kan jongmense help om fisieke aktiwiteit in hul daaglikse roetines in te sluit. Navorsers aan die Universiteit […]

Read More

Landlyn-telefone is weer in die mode te danke aan Generasie Z

Die 1990’s het gebel, hulle wil ou telefone terughê. Gen Z het ‘n affiniteit daarvoor om ou dinge weer nuut te maak en is behep met vroeë 2000’s-tegnologie. Hulle volgende teiken is die vaste landlynfoon. In ‘n tydperk waarin landlyne amper verouderd is en tegnologie elke dag meer en meer gevorderd word, kan Gen Z […]

Read More

Dogter neem wraak op haar ma oor troue

’n Vrou sê dat sy op ‘n 13-jarige ouderdom nie na haar ma se troue genooi was nie, en daarom het sy besluit om ook nie haar ma na haar troue te nooi nie. Sewe jaar gelede het sy uitgevind haar ma gaan trou. Haar ma het vir haar gesê sy kan een van die […]

Read More

Pearl Jam deel eerste nuwe musiek na vier jaar 

Pearl Jam het ‘n nuwe enkelsnit vrygestel, met die titel Dark Matter.  Die opwindende, kitaar-swaar snit is die titelsnit op die rockgroep se komende 12de langspeelplaat, wat op 19 April uitgegee word. Dark Matter is binne drie weke opgeneem.  ’n Nuusplasing op die groep se webwerf wys daarop dat die opname “die gedeelde gees van ’n […]

Read More