Die wêreld se lelikste dier

Wetenskaplikes onthul hoekom manlike proboscis-ape groot neuse het en sê hulle is deurslaggewend vir paringsukses. Dit is veilig om te sê dat proboscis-ape van die vreemdste wesens in die diereryk is. Terwyl wyfie-ape spitsneuse het, het die mannetjies groot neuse – wat hulle die titel van ‘die wêreld se lelikste diere’ gee. Nou het ‘n […]

Read More

Vrou se romantiese gebaar vir 41 jaar…

Een vrou het ‘n mengelmoes van reaksies op sosiale media gekry nadat sy ‘n oënskynlik bisarre gebaar teenoor haar man onthul het, met die egpaar wat al 41 jaar getroud is. Ons het almal spesiale maniere om liefde aan ons metgesel te betoon, al lyk dit vir die meeste mense vreemd. Dit verg nie altyd […]

Read More

Priester beskerm nagmaalbrood deur vrou te byt

‘n Katolieke priester het ‘n vrou gebyt tydens ‘n dispuut oor nagmaalbrood by Sondagmis, volgens die polisie in St. Cloud, Florida. Die 66-jarige priester het nagmaal by die St. Thomas Aquinas Katolieke Kerk gehou toe die diens buite beheer geraak het. ’n Vrou wat nagmaal probeer ontvang het, het aan die polisie gesê die priester […]

Read More

Strooimeisies sukkel met skuld

Sommige vroue sê dat hulle skuld moet maak as gevolg van strooimeisie-pligte. Van rokke, hennepartytjies, tot en met die troudag self, kan uitgawes vinnig en dramaties opstapel. Vir baie strooimeisies eis die toenemend buitensporige feestelikhede ‘n groot finansiële tol en dompel hulle in die skuld. Volgens The Knot is die gemiddelde uitgawes van ‘n strooimeisie […]

Read More

“Killer Bee” bier met ‘n goeie doel

‘n Span mikrobioloë aan die Cardiff-universiteit in Wallis het ‘n nuwe bier ontwikkel en sommer met plaaslike bande: bier gemaak met ekstrakte van “Killer bees”. Professor Les Baillie en sy span mikrobioloë van die Skool vir Farmaseutiese Wetenskappe het Namibië besoek om saam met wetenskaplikes van die Universiteit van Namibië te werk aan volhoubare omgewings-ontwikkelingsprojekte, […]

Read More

Wat sê jou horlosie, hoeveel treë het jy al vandag gestap?

Wat is beter… 10 000 treë of 30 minute se stap? Om ten minste 10 000 treë per dag te kry, word lank reeds as die goue standaard vir oefening beskou. ’n Studie dui egter daarop dat die fokus op die tyd wat jy spandeer om te oefen in plaas van jou aantal treë net […]

Read More

Wêreld se eerste kopoorplantingstelsel onthul – en dit kan binne ‘n paar jaar beskikbaar wees

Die wêreld se eerste kopoorplantingstelsel is bekendgestel. Die stelsel is volgens die uitvinders ‘n baanbreker konsep en sal dit moontlik maak om ‘n kop aan ‘n skenkerliggaam oor te plant. Hierdie stelsel konsep is die baba van die neurowetenskap en biomediese ingenieurswese maatskappy, BrainBridge. Dit kan ‘n reddingsboei bied vir pasiënte wat sukkel met ongeneeslike […]

Read More

Wit geraas of pienk geraas om jou lekkerder te laat slaap?

Jy het al gehoor van wit geraas (“white noise”), ‘n geluid wat agtergrondgeluide kan uitskakel en die kwaliteit van jou slaap kan verhoog. Maar wit geraas het nou ‘n bietjie kleurvolle kompetisie. Ontmoet pienk geraas (“pink noise”). Dit blyk dat klank, baie soos lig, deur verskillende kleure beskryf kan word. Op laer golflengtes van lig […]

Read More

Sal jy so ‘n paar Crocs dra?

Vir al die Crocs-liefhebbers… Hulle is uiteindelik hier, maar net omdat jy so mooi gevra het.

Read More

‘n Opvolg vir I know what you did last summer – Julie 2025

Dit is amptelik! Die ‘I Know What You Did Last Summer’ opvolgrolprent is in wording, maar sterre Jennifer Love Hewitt en Freddie Prinze Jr. is steeds in die duister oor of hulle weer die hoofrolle gaan vertolk. Hewitt en Prinze Jr., het onderskeidelik as Julie James en Ray Bronson in die 1997-rolprent gespeel. Hulle het […]

Read More

websitesbetter