Star Wars aanhangers! Disney bevestig planne vir drie nuwe Star Wars rolprente in 2026 en 2027
Disney het onlangs bevestig dat Star Wars drie nuwe rolprente in 2026 en 2027 sal vrystel, wat ooreenstem met die franchise se vrystelling-skedule vir daardie jare. Daar is ‘n hele paar opkomende Star Wars rolprente wat tans ontwikkel word, van bevestigde titels soos “The Mandalorian & Grogu” tot minder goed-beskryfde films soos “New Jedi Order”. […]
Potensiële GROOT reünieplanne in die pyplyn vir NSYNC
Justin Timberlake is in gesprek vir ‘n groot *NSYNC-reünie om hul 30ste herdenking te vier. Die “Bye Bye Bye”-treffermakers – wat JC Chasez, Lance Bass, Joey Fatone en Chris Kirkpatrick insluit – het verlede jaar ‘n nuwe liedjie vir “Trolls Band Together” opgeneem. Daarna het hulle by JT op die verhoog aangesluit tydens sy “Forget […]
Tronkstraf vir oorgewig woef
Straatligte maak blare taai
Dit lyk asof straatligte wat heelnag brand blare taaier kan maak en moeiliker vir insekte om te eet. Wetenskaplikes aan ‘n Chinese universiteit in Beijing het ongeveer 180 bome langs paaie met straatligte in die stad bestudeer. Hulle het gemeet hoeveel lig elke boom kry en toe byna 5 500 blare bekyk. Die blare se […]
Dolce & Gabbana het nuwe hondeparfuum.
Die luukse Italiaanse handelsmerk, Dolce & Gabbana, het ʼn parfuum vir honde geskep. Fefé is vernoem na Domenico Dolce, een helfte van die beroemde ontwerp-duo, se hond. Die bottel het ʼn vergulde pootafdruk van 24-karaat en kos meer as N$2 000. Dit sluit ook ʼn D&G-halsband en naamplaatjie in. Die maatskappy sê Fefé is getoets en deur veeartse goedgekeur. Hy […]
Vrou (86) verstom met ‘die wêreld se kleinste middellyf’
Ontmoet die vrou wat haar lewe in ‘n korset deurbring om haar piepklein middel, wat al vir 24 jaar die kleinste ter wêreld is, te behou. Die Amerikaanse vrou Cathie June (86) het ‘n liefde vir Victoriaanse styl klere en ‘n obsessie met die dra van ‘n korset. Alhoewel alle liggaamsgroottes pragtig is, bly die […]
Wetenskaplikes weet nou wanneer ‘n antieke meer menselewe in die Namib Sandsee ondersteun het
Woestynstreke in Noord-Afrika en die Arabiese Skiereiland is goed bestudeer deur argeoloë as die tuiste van vroeë mense en as roetes van migrasie langs “groen korridors”. Die argeologie van Suider-Afrika se weskus-woestyngordel het nie dieselfde aandag gekry nie. Die Namib Sandsee, deel van die Namibwoestyn, is aan die weskus van Namibië. Dit is ‘n landskap […]
Kobe Bryant se sluitkas opgeveil vir N$53 miljoen
Die ontslape basketbalsuperster Kobe Bryant se persoonlike sluitkas uit die Staples-sentrum is opgeveil vir 53 miljoen Namibiese dollar, wat dit die waardevolste sportsluitkas maak wat nog ooit verkoop is. Sotheby’s het die transaksie bevestig en sê dit is in 2018 tydens opknapwerk deur ‘n onderhoudswerker gered. Brahm Wachter van Sotheby’s beskryf die sluitkas as ‘n betekenisvolle oorblyfsel van Bryant se […]
Mense verminder die brein kapasiteit van honde. Hoe? Deur hulle te troetel
In ‘n baie interessante studie het wetenskaplikes beweer dat die brein van huishonde relatief kleiner is as dié van hul wilde voorouers soos die wolf. Die studie, wat in Hongarye gepubliseer is, verklaar dat die brein van huishonde kleiner geword het omdat hulle in eenvoudiger omgewings aangehou word waar daar nie van hulle vereis word […]
Paartjie stuur ‘Jy is nie na ons troue toe genooi nie’-kaartjies aan familie en vriende
In ‘n plasing op die bekende sosiale media-platvorm, Reddit, het ‘n familielid van ‘n paartjie wat binnekort gaan trou, ‘n debat ontketen nadat hulle ‘Jy is nie na ons troue toe genooi nie’-kaartjies uitgestuur het aan vriende en familie. Volgens die paartjie het hulle dit gedoen omdat hulle kostes vir die troue wou bespaar en […]