Opheffing van ramptoestand verwelkom

ActionSA het die regering se besluit om die ramptoestand oor die elektrisiteitskrisis op te hef, verwelkom. Dit volg minder as twee maande nadat President Cyril Ramaphosa dit ingestel het. Hy sê die opheffing toon die ANC-geleide regering erken die ramptoestand sou nooit die krisis kon oplos nie. ActionSA se woordvoerder, Lerato Ngobeni, sê die opheffing bevestig ook die party se siening dat die ramptoestand en aanstelling van ‘n Elektrisiteitsminister bloot ‘n kosmetiese maatreël van die regering was: