Oos-Europa krisis: Amper almal sal bates of geld verloor

Nuus dat Suid-Afrika se rykste man, Anton Rupert amper 19 miljard Suid-Afrikaanse rand verloor het sedert sanksies teen Rusland as gevolg van die oorlog in die Oekraïne, lok wyd reaksie uit. Maar hoe werk dit? Kosmos 94.1 Nuus het met die bekende Suid-Afrikaanse ekonoom Dawie Roodt gesels.

Maar, dan behoort daar nog sakelui in ons streek, sowel as regeringsamptenare wat bates en beleggings verloor… Roodt sê dis amper onvermydelik om sake met Rusland te doen. Hy verduidelik.