Oorlog in die Oekraïne is op ‘n dooiepunt

Die voormalige Britse ambassadeur in Rusland, Sir Tony Brenton, sê alle aanduidings is dat die oorlog in die Oekraïne reeds op ‘n dooiepunt is en dat Russiese President Vladimir Putin baie teleurgesteld moet wees. In Brenton se mening, is Putin gereed om te onderhandel.