Oorgrens veediefstal ook ‘n realiteit

Namibië het baie groot uitdagings met veediefstal maar dit wil voorkom asof boere regoor die streek ook gebuk gaan daaronder. In die Noord-Kaap het die waarnemende polisiebevelvoerder Peet Coetzee, lede van die Gemsbok-grenspos vir hul goeie werk geloof. Hulle het vee ter waarde van 32 000 Namibiese dollar opgespoor, wat na bewering uit Botswana die buurland ingesmokkel is. Die grenspos het vroeër inligting ontvang oor ‘n man wat diere van die buurland af insmokkel. ‘n Polisiewoordvoerder, Omphile Masegela…