Oopkop Suid-Afrikaners maak skoon

Die organisasie NotInMyName doen ‘n beroep op oopkop Suid-Afrikaners om vandag te help om inkopiesentrums, spaza-winkels en sakeondernemings in Tshwane skoon te maak sodat hulle weer hul deure kan open. Lede het gister by taxi-verenigings in Mamelodi aangesluit om die Denlyn-winkelsentrum teen plundering en vandalisme te beskerm. Die organisasie se sekretaris-generaal, Themba Masango, sĂȘ hulle maak die inkopiesentrum skoon in samewerking met ander vooruitstrewende organisasies:


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *