Onwettige drankverkope loop oop in die Noorde

Vier mans is op borgtog van 3 000 Namibiese dollar elk vrygelaat nadat die Oshana-polisie hulle in hegtenis geneem het ná hulle glo drank op Ondangwa probeer koop het met ’n vals bewys van betaling. Die items wat teruggevind is 24 750 milliliter Jagermeister-bottels en 48 750 milliliter Jack Daniel-bottels ter waarde van van meer as 22 000 Namibiese dollar. Die Oshana-streek se polisiebevelvoerder, kommissaris Sakaria Naftali, sê aan Kosmos 94.1 Nuus hoe skelms te werk gaan.