Onvoldoende vordering in geslagsgelykheid in parlemente – Nosiviwe

Die speaker van die Nasionale Vergadering in die buurland, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, sê die wêreld se parlemente het onvoldoende vordering gemaak in die verbetering van vroue-verteenwoordiging in onlangse jare. Mapisa-Nqakula was die hoofspreker by die twee-dae-lange spitsberaad van Speakers van G20-lande in Jakarta, Indonesië. Mapisa-Nqakula sê daar lê nog ‘n lang pad voor om geslagsgelykheid oor die sosio-ekonomiese spektrum te behaal: