Ontleder gee sy mening oor parlementsboikot deur opposisie

Reaksie word ontvang op die boikot van parlement deur opposisie partye. Daar word berig dat Swapo-lede intussen verskeie wetsontwerpe goedgekeur sonder enige insae van die opposisie, wat deur die publiek daar geplaas is. Dr. Hoze Riruako, ‘n plaaslike ontleder sê Swapo kan somtyds ‘n bespotting van die demokratiese proses maak.

Maar, hy voeg by die opposisie nie op meriete argumenteer nie en prosesse bemoeilik. Hulle boikot het in sy mening, die regerende party ‘n gulde geleentheid gebied.