Ons sal bystaan as SAOG vra – NetumboApril 9, 2021

Namibië is gereed om die beslissings en opdrae van die Troika-beraad van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap, by te staan. Die Troika het noodsamesprekings oor Mosambiek gevoer en sal ‘n tegniese span ontplooi na die land. Die Namibiese Minister van Internasionale Betrekkinge Netumbo Nandi Ndaitwah.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *