Ons moet verenig bly om vry te bly – BidenMarch 28, 2022
Die Amerikaanse President Joe Biden sê outokrasie bedreig demokratiese stelsels regoor die wêreld. Hy sê die wêreld moet verenig bly om sodoende vryheid te bewaar.