Ons moes gewen het – Klopp

Liverpool se gelykop-uitslag van 2-0 teen Manchester United op Old Trafford het verhoed dat hy weer tot boaan die Premierliga se punteleer skuif. Luis Diaz het Liverpool se eerste doel in ‘n eensydige eerste helfte aangeteken, waarna, Kobbie Mainoo en die kaptein, Bruno Fernandes, die tuisspan ná rustyd met 2-1 laat voorloop het. ‘n Laat strafdoel deur Mohamed Salah het dit 2-elk gemaak en die Reds laat terugskuif tot onder Arsenal weens ‘n doeleverskil. Liverpool se bestuurder, Jurgen Klopp, sê hulle moes eintlik gewen het: