Ons hoop maatreëls neem besighede in ag – SMEs Compete

Besighede het groot kommer oor moontlike maatreëls wat streng inperkings kan insluit. Namibië ervaar op die oomblik ongekende getalle Covid-gevalle en President Hage Geingob het bevestig dat hy vandag die maatreëls sal bekendmaak. Volgens Danny Meyer van SMEs Compete sê hulle hoop maatreëls sal die sukkelende besighede in ag neem.