Onmoontlik om te sê hoeveel olie betree werklik die mark

Top-Afrika-olieprodusente Nigerië en Angola sal waarskynlik nie vir ten minste nog ‘n jaar aan huidige Opec-uitsetkwotas voldoen nie, aangesien aanhoudende onder-investering en instandhoudings-kwessies energiefasiliteite lamgelê het. Suid-Afrikaanse ekonoom Dawie Klopper sê aan Kosmos 94.1 Nuus dit is moeilik om te bepaal hoeveel olie die mark betree, veral nou met Opul wat verdere beperkings in November instel.