Onluste: blameer die wat dit nie verwag het nie

‘n Militêre sosioloog van die Stellenbosch Universiteit, Lindy Heineken, sê dis moeilik om te bepaal wie agter die onrus in die land sit. Sy sê daar was aansprake dit is Zuma-ondersteuners in die regering se sekerheidsgeledere. Sy voeg by ‘n gekoördineerde strategie met Umkhonto we Sizwe as Zuma se persoonlike wagte was deel van ‘n reaktiewe mag. Volgens Heineken moet die werklike blaam voor die deur gelê word van diegene wat die onrus glad nie verwag het nie: