Ongelykheid in SA strem groei

Die Bestuurshoof van Business Leadership South Africa, Busi Mavuso, sê so lank as wat ongelykheid in Suid-Afrika voorkom soos wat tans die geval is, sal ekonomiese groei nie plaasvind nie. Mavuso het dít gesê in ‘n boodskap aan die Vryemarkstigting. Sy sê die Internasionale Monetêre Fonds het vanjaar se groeikoers op 3,1 persent geraam, wat 0,3 persentasiepunte hoër is as die voorspelling van 2,8 persent vir Januarie. Mavuso sê die uitdaging van ongelykheid is die land se grootste tydbom:

Mavuso het intussen ook gesê indien die regering nie doeltreffend teen korrupsie optree nie, sal hy ‘n aantal van sy planne vir die land nooit haal nie: