Onderwysvakbond Sadou se lidmaatskap groei sterk

Die Suid-Afrikaanse Demokratiese Onderwysersvakbond se nasionale uitvoerende komitee sê Sadou se bestendigheid en eenheid word onderstreep deur die lidmaatskaptoename. Aan die einde van Desember het die vakbond 267 000 lede gehad. Dit stem ooreen met die 2030-visie van diens aan vakbondlede. Die algemene sekretaris van Sadou, Mugwena Maluleke, sê die vakbond sal direkte interaksie met lede opskerp: