Ondersteun weerlose Namibiërs tydens Kerstyd

Met die feestyd wat wêreldwyd gevier het, is dit nie ‘n vrolike tyd vir alle Namibiërs nie. Hierdie vakansiedae is ‘n emosionele tyd vir weerlose lede van die samelewing. Drankmisbruik, geslagsgeweld en selfmoord neem toe. Esme Mudge, redakteur van Sister Namibia, verduidelik aan Kosmos 94.1 Nuus die tipe risiko’s wat vroue, kinders en weerlose mense in die gesig staar tydens die feestyd.

https://iframe.iono.fm/e/1265427