Ondersoek ingestel na sterfte na inenting

Die Namibiese Minister van Gesondheid Dr Kalumbi Shangula het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat oor die sterfgeval wat Maandag bevestig is in die hoofstad, kort na ‘n inenting teen Covid-19. Die 62-jarige man het in die oggend sy eerste spuit ontvang en is net na half-2 die middag oorlede. Dr Shangula..