Ondanks Transnet-staking gaan werk by Kaapstad-hawe voort

Transnet sê hoewel sy bedrywighede erg geraak is deur die staking deur sommige van sy werkers, gaan werk ongehinderd voort by die Kaapstadse hawe. Die agentskap sê die op- en aflaai van vrag is onderweg met vrag-volumes wat effens verminder het sedert die staking begin het. Fritz Platt, Kosmos 94.1 Nuus se korrespondent in Kaapstad …