Omusati fokus nou op dienslewering

Die goewerneur van die Omusati-streek, Erginus Endjala, sê hulle is tans besig met dienslewering noudat daar ‘n begroting is. Inwoners vra al jare vir watertoevoer na gebiede waar daar nie toegang tot water is nie. Endjala het gesê dit is die projek waarop hulle tans fokus en hoop dit sal die toeganklikheid verhoog wanneer dit by watervoorsiening kom…