Omstrede Britse migrasie-beleid poog om mensehandelaars te teiken

Die Britse minister van sekuriteit Tom Tugendhat, het die regering se wetsontwerp in verband met onwettige migrasie verdedig. Hy sê die wetgewing is so saamgestel dat dit mensehandel aanspreek en eerste poog om slagoffers in die greep van die handelaars te kry.