Omgewingskenner verwelkom groenwaterstof-projekte

‘n Namibiese omgewingskenner verwelkom die ooreenkoms wat vandag tussen Duitsland en Namibië onderteken is. Die ooreenkoms fokus op beleggings in onderwys en werkskepping in die groenwaterstof-sektor. Duitse minister van ekonomie, Robert Habeck Duitsland se belangstelling is energie, maar, die belangrikste, is dat Namibië eers toegang tot skoon energie het. Dr. Peter Cunningham, ‘n Namibiese ekoloog, gee sy reaksie aan Kosmos 94.1 Nuus gepraat…