Ombud reageer op ‘ander’ geslag vir sensusFebruary 16, 2022
Die ombudsman het gereageer op kritiek teen die Namibiese Statistieke-agentskap se beplande sensus data-invorderingsvorm. Geslagsaktiviste sê daar behoort nog ‘n kategorie onder die geslagte te wees, dit wil sê, manlik, vroulik en ander. Basilius Dyakugha meen dat die agentskap sy eie inisiatief moet gebruik, nes die gevangenis. Hy verduidelik.