Omaheke-goewerneur verwelkom uraan-eksplorasieprojek

Die goewerneur van die Omaheke-streek, Pijoo Nganate, verwelkom die uraan-eksplorasieprojek van Uranium One met ope arms. Kosmos 94.1 Nuus is tans op uitnodiging van die maatskappy op ‘n verkenningstoer vir hul uraan-eksplorasie-projek naby Leonardville, wat groot kritiek uitlok. Yanna Smith van Kosmos 94.1 Nuus het aan die goewerneur gevra of hy ten gunste van die projek is. Nganate het só geantwoord: