Om te spuit of nie… dis die vraag

Yanna Smith van Kosmos Nuus Ondersoek gesels met die bekende Windhoek Pulmonoloog Dr Willie Bruwer oor die Covid-entstof. Moet jy kommer hê, moet jy die spuit vat, of eerder wegbly? Laat die kenner dit verduidelik….