Olimpiese atlete kuier vandag by Hage

Die Namibiese Olimpiese afvaardiging vir die Tokio Olimpiese Spele gaan vanoggend om elf-uur ‘n welwillendheidsbesoek aan President Hage Geingob by Staatshuis bring. Die Olimpiese Spele begin volgende Vrydag.