Olifante: Niks is in die geheim gedoen nie

Die Namibiese omgewingsministerie is tans besig met ‘n perskonferensie by sy hoofkwartiere in die hoofstad om, soos hy dit stel, “enige misverstand in verband met die opveil, verkoop en uitvoer van Namibiese olifante op te klaar. Die uitvoerende direkteur in die ministerie, Theofilus Nghitila sê die ministerie het Cites maatreëls nagekom en die proses openhartig en deursigtig hanteer.

Nghitila sê die fondse sal so bestee word.