Olieprys bly afkom, impak van Opul se besnoeiings van korte duur

Opul se produksie-besnoeiings het amper geen impak op die prys van Brent ru-olie gehad nie, self met Saoedi-Arabië se voorneme om sy produksie met ‘n miljoen vate ‘n dag te sny om die prys op 80 Amerikaanse dollar ‘n vat te bring. Brent het effe gespring na 78 dollar, en toe weer teruggesak en verhandel tans rondom 76 dollar ‘n vat. Die bekende ekonoom Dawie Klopper en kenner in die gebied van olie, Dawie Klopper het met Kosmos 94.1 Nuus gesels.